MySA - South Africa Social Network

Search

Discover new people, create new connections and make new friends

  • Partykeer vergeet n mens om die tyd te neem en net jou kop skoon te kry.

    Die lewe is n gejaag en ons raak verlore in die 'survival mode' dat ons die klein items in die lewe nie raak sien nie.

    So neem tyd vir jouself, raak rustig en moet nie jouself verloor nie.

    #Lewe
    #SelfLove
    Like
    Love
    40
    1.5K Views
© 2026 MySA - South Africa Social Network