Partykeer vergeet n mens om die tyd te neem en net jou kop skoon te kry.

Die lewe is n gejaag en ons raak verlore in die 'survival mode' dat ons die klein items in die lewe nie raak sien nie.

So neem tyd vir jouself, raak rustig en moet nie jouself verloor nie.

#Lewe
#SelfLove
Partykeer vergeet n mens om die tyd te neem en net jou kop skoon te kry. Die lewe is n gejaag en ons raak verlore in die 'survival mode' dat ons die klein items in die lewe nie raak sien nie. So neem tyd vir jouself, raak rustig en moet nie jouself verloor nie. #Lewe #SelfLove
Like
Love
40
0 Comments 0 Shares 1K Views 0 Reviews
MySA - South Africa https://mysa.social