Recent Updates
-
Partykeer vergeet n mens om die tyd te neem en net jou kop skoon te kry.
Die lewe is n gejaag en ons raak verlore in die 'survival mode' dat ons die klein items in die lewe nie raak sien nie.
So neem tyd vir jouself, raak rustig en moet nie jouself verloor nie.
#Lewe
#SelfLovePartykeer vergeet n mens om die tyd te neem en net jou kop skoon te kry. Die lewe is n gejaag en ons raak verlore in die 'survival mode' dat ons die klein items in die lewe nie raak sien nie. So neem tyd vir jouself, raak rustig en moet nie jouself verloor nie. #Lewe #SelfLove0 Comments 0 Shares 1K Views 0 Reviews
40
Please log in to like, share and comment! -
0 Comments 0 Shares 504 Views 0 Reviews
42
More Stories