MySA - South Africa Social Network

Search

Discover new people, create new connections and make new friends

  • Ek het ook altyd gedink dat aanlyn sukses net vir die bekende mense is, die wat duisende followers het, die wie almal ken

    Maar ek het besef dat almal iewers begin❤️

    Jy hoef nie alles reeds te weet nie
    Jy hoef nie perfek op te tree nie
    Jy moet net bereid wees om te leer en die eerste stap te gee.

    Ek weet ek het niks van digitale vaardighede geweet nie, maar ek was bereid om nuwe vaardigheide aan te leer.

    Dalk is dit ook die begin van iets nuuts vir jou✨

    COMMENT IETS NUUTS✨ as jy bereid is om die eerste stap te neem
    #DigitaleProdukte #NeemDieStap #southafricatiktok🇿🇦 #aanlynbesigheid #jongvolwasse
    Like
    2
    5.6K Views
  • Elke maand is dieselfde
    Jou salaris kom in.
    Jy betaal al jou uitgawes.
    En dan? Het jy niks meer oor vir jouself nie.

    En honestly?

    Ek is moeg daarvoor om elke maand dieselfde rotine te volg.

    Dit is waarom ek my aanlyn besigheid begin het.

    Ek wil nie meer budget nie, ek wil nie meer twee keer dink voordat ek vir myself iets wil koop nie, ek wil vir myself finansiele vryheid bou sonder om te wonder hoe elke einde van die maand gaan lyk.

    Ek se nie dit is maklik nie
    maar ek is bereid om te leer hoe die aanlyn wereld werk.

    Jy kan nie meer op een inkomste staatmaak nie, veral nie as pryse styg en jou salaris net dieselfde bly nie.

    As jy ook wil leer hoe om n aanlyn besigheid te bou en finansiele vryheid te ervaar.

    Comment SALARIS en ek stuur vir jou my gratis gids 🩵#digitalmarketing #passieweinkomste #aanlynbesigheid #werkvanhuisaf #jongvolwassene
    Like
    1
    0 Views 4K Views
  • Voordat ek met my aanlyn besigheid begin het het ek defnitief nie al die goed geweet wat ek nou weet nie.

    Dit is hoekom ons altyd se dat jy bereid moet wees om iets nuuts te leer....

    3 dinge wat ek wens ek geweet het.
    1. Jy hoef nie alles uitgefigure te he nie.
    2. Consistency beteken meer as Perfeksie.
    3. Fokus om ander ook te help.

    Ek het die geleer deur DMS wat my die skills geleer het .

    En ja ek leer elke nuwe dag nuwe dinge om my besigheid te groei.

    Wil jy n aanlyn besigheid, maar jy weet nie waar om te begin nie?

    Comment BEGIN en ek sal jou stap vir stap help.
    #jongvolwassene #werkvanhuisaf #aanlynbesigheid #passieweinkomste #digitalmarketing
    Like
    2
    4.2K Views
  • Wil jy met jou aanlyn besigheid begin maar jy het GEEN idee hoe om te begin nie.

    1. Affiliate marketing
    2.Verkoop n diens.
    3.Create jou eie produkte.

    Lizelle verduidelik presies hoe jy n aanlyn besigheid kan begin.

    Comment MASTERCLASS vir die replay.

    #DigitalMarketing #passieweinkomste #aanlynbesigheid #werkvanhuisaf #jongvolwassene
    Like
    1
    1.3K Views
  • Die grootste rede waarom ek my aanlyn besigheid bou is sodat ek vir myself n toekoms met vryheid kan skep.
    🩵Om saam my familie te gaan kuier
    🩵Om my tyd te geniet
    🩵Om elke oomblik te onthou
    🩵Om op my eie terme te werk.

    Sonder dat ek vir toestemming moet vra.
    Sonder om verlof te neem.
    Sonder om skuldig te voel.

    Ek bou vir my n besigheid wat ek van enige tyd en enige plek n inkomste kan genereer.

    Geld sal altyd terugkom, maar tyd staan nooit stil vir jou nie.
    #jongvolwassene #werkvanhuisaf #aanlynbesigheid #passieweinkomste #digitalmarketing
    Like
    Love
    2
    4.5K Views
  • Dit is nie as gevolg van luck nie,
    Dit is as gevolg van die werk wat jy insit om resultate soos die te kry.

    NIEMAND in die aanlyn space weet enigiets voordat hulle begin met hulle aanlyn besigheid nie.

    Dit is hoekom DMS jou stap vir stap leer hoe om van onder te begin en jou goals te bereik.

    Ek het begin leer hoe die aanlyn space werk sodat ek ook eendag hierdie resultate kan kry.

    Ek het begin sodat ek vir myself n beter toekoms kan bou.

    Jy moet net bereid wees om te leer.
    Jy moet bereid wees om foute te maak.
    Jy moet bereid wees om n kans te vat sodat jou lewe heeltemal kan verander...

    As jy gereed is om die eerste stap te neem sit GEREED in die comments of stuur vir my GEREED op 084 809 7456

    #digitalmarketing #passieweinkomste #aanlynbesigheid #werkvanhuisaf #jongvolwassene
    Like
    1
    5.1K Views
  • "Ek het nie geld nie..."
    is iets wat ek altyd hoor as ek met kliente praat...

    Ek het dit ook altyd gese, toe dink ek vir myself ja ek het nie nou geld nie,maar as ek niks verander nie gaan ek eweskielik meer geld he oor 6 maande? my antwoord was nee....

    Die waarheid is mense wil net nie in hulself en hul toekoms invest nie, want dalk dink jy dit gaan nie werk nie, of dat jy dit nie sal kan doen nie.

    Maar as jy die werk en moeite insit wat nodig is sal jy dit kan doen.

    Niemand het geweet wat om te doen voordat hulle begin het nie en niemand het geweet wat die uitkoms gaan wees nie...

    Maar hulle het n kans gevat, geleer, geinterpreteer, en resultate gesien.

    Moet nie dat geld jou terughou van iets wat jou lewe kan verander nie.

    Comment 🩵REG🩵as jy reg is om jou eerste stap te neem....#jongvolwassene #werkvanhuisaf #aanlynbesigheid #DigitalMarketing #digitaleprodukte
    Like
    Love
    2
    5.7K Views
© 2026 MySA - South Africa Social Network