Die grootste rede waarom ek my aanlyn besigheid bou is sodat ek vir myself n toekoms met vryheid kan skep.
🩵Om saam my familie te gaan kuier
🩵Om my tyd te geniet
🩵Om elke oomblik te onthou
🩵Om op my eie terme te werk.
Sonder dat ek vir toestemming moet vra.
Sonder om verlof te neem.
Sonder om skuldig te voel.
Ek bou vir my n besigheid wat ek van enige tyd en enige plek n inkomste kan genereer.
Geld sal altyd terugkom, maar tyd staan nooit stil vir jou nie.
#jongvolwassene #werkvanhuisaf #aanlynbesigheid #passieweinkomste #digitalmarketing

4.5K Views