Recent Updates
-
Please log in to like, share and comment!
-
-
-
Ek is baie opgewonde
Iemand het vir my vertel dat die MySA Netwerk n Afrikaanse vertaling opsie gaan gee.
Dit gaan so lekker wees om iets te doen om ons taal te help bewaar en te gebruik aanlyn.
Ja ek weet ons almal gebruik baie engelse woorde deur die loop van n dag, maar dis tog so lekker om tussenin in on eie taal oor iets te kan praat of deel.
#Afrikaans
#MySAEk is baie opgewonde Iemand het vir my vertel dat die MySA Netwerk n Afrikaanse vertaling opsie gaan gee. Dit gaan so lekker wees om iets te doen om ons taal te help bewaar en te gebruik aanlyn. Ja ek weet ons almal gebruik baie engelse woorde deur die loop van n dag, maar dis tog so lekker om tussenin in on eie taal oor iets te kan praat of deel. #Afrikaans #MySA0 Comments 0 Shares 1K Views 0 Reviews
5
-
0 Comments 0 Shares 837 Views 0 Reviews
5
More Stories