• Wanneer die dag donker raak,
    en reënweer teen die vensters fluister winde om die hoeke van huise en geboue teister
    en ’n bewolkte hemel stadig oor die wêreld trek,
    is daar steeds iets besonders om raak te sien.

    Dis dae vir warm pannekoek in die kombuis,
    vir ’n stomende bak sop tussen jou hande,
    vir saamkuier, rus en luister
    na die sagte ritme van die reën.

    En dan, soms sonder waarskuwing,
    breek die sonskyn deur die wolke,
    goud en helder, dalk n reënboog
    asof die hemel self wil sê:
    "Geen grys dag duur vir altyd nie."

    Maar miskien hoef ons nie altyd
    vir die son te wag om die mooi raak te sien nie.
    Want reën voed die aarde,
    wolke bring rus,
    donkerte laat lig helderder skyn,
    en sonskyn laat alles weer groei.

    So is die lewe ook...
    soms donker, soms diep,
    soms bewolk en soms is daar storms en reën,
    en dan is daar weer goue, helder sonskyndae

    Elke dag dra iets kosbaars saam...
    ’n rede om te groei,
    ’n oomblik om dankbaar te wees,
    en altyd iets besonders
    om te onthou en raak te sien.
    Wanneer die dag donker raak, en reënweer teen die vensters fluister winde om die hoeke van huise en geboue teister en ’n bewolkte hemel stadig oor die wêreld trek, is daar steeds iets besonders om raak te sien. Dis dae vir warm pannekoek in die kombuis, vir ’n stomende bak sop tussen jou hande, vir saamkuier, rus en luister na die sagte ritme van die reën. En dan, soms sonder waarskuwing, breek die sonskyn deur die wolke, goud en helder, dalk n reënboog asof die hemel self wil sê: "Geen grys dag duur vir altyd nie." Maar miskien hoef ons nie altyd vir die son te wag om die mooi raak te sien nie. Want reën voed die aarde, wolke bring rus, donkerte laat lig helderder skyn, en sonskyn laat alles weer groei. So is die lewe ook... soms donker, soms diep, soms bewolk en soms is daar storms en reën, en dan is daar weer goue, helder sonskyndae Elke dag dra iets kosbaars saam... ’n rede om te groei, ’n oomblik om dankbaar te wees, en altyd iets besonders om te onthou en raak te sien.
    Like
    4
    0 Comments 0 Shares 369 Views 0 Reviews
  • Melvena Side Lace New
    R850.00
    Available
    Landwyd
    0 Reviews
    Handgemaakte vellies van 100% egte leer volgens jou spesifikasies gemaak.

    R850 + koerier kostes

    Kontak Juanita vir meer besonderhede.

    πŸ“²Wapp Juanita: https://wa.me/27824461244

    Besoek gerus my yagashoppé @ https://www.yaga.co.za/juanitad-1

    Of JD’s Vellies @ https://mysa.social/pages/JDsVellies
    Handgemaakte vellies van 100% egte leer volgens jou spesifikasies gemaak. R850 + koerier kostes Kontak Juanita vir meer besonderhede. πŸ“²Wapp Juanita: https://wa.me/27824461244 Besoek gerus my yagashoppé @ https://www.yaga.co.za/juanitad-1 Of JD’s Vellies @ https://mysa.social/pages/JDsVellies
    Like
    3
    0 Comments 0 Shares 13K Views 0 Reviews
  • πŸ™‹πŸ»‍♀️Liewe kliënt πŸ‘ž

    Baie dankie vir jou navrae. Om jou unieke paar vellies perfek vir jou te kan maak, benodig ek die volgende:

    Naam en van:
    Kontaknommer:
    Skoengrootte:
    Voetbrug: Hoë of lae
    Voetwydte: Smal of breed
    Kleur van leer (indien van toepassing):
    “Print” insetsel (indien van toepassing):
    Sool keuse: 1, 2 of 3
    πŸ“¦ Koerieropsie:
    Kies asseblief tussen Courier Guy Kiosk of Pep Stores die naaste aan jou.

    Adres van jou gekose koerierpunt:

    Sodra ek hierdie besonderhede ontvang het, kan ons vir jou ‘n kwotasie uitwerk.
    Wanneer alles bevestig is, word die finale bedrag en bankbesonderhede deurgegee.

    Stuur asseblief jou bewys van betaling (vir skoene en aflewering) vir my via WhatsApp.
    Dit neem 10-14 werksdae vir die aflewering.

    Vellies-groete πŸ‘ž
    JuanitaπŸ™‹πŸ»‍♀️
    πŸ™‹πŸ»‍♀️Liewe kliënt πŸ‘ž Baie dankie vir jou navrae. Om jou unieke paar vellies perfek vir jou te kan maak, benodig ek die volgende: Naam en van: Kontaknommer: Skoengrootte: Voetbrug: Hoë of lae Voetwydte: Smal of breed Kleur van leer (indien van toepassing): “Print” insetsel (indien van toepassing): Sool keuse: 1, 2 of 3 πŸ“¦ Koerieropsie: Kies asseblief tussen Courier Guy Kiosk of Pep Stores die naaste aan jou. Adres van jou gekose koerierpunt: Sodra ek hierdie besonderhede ontvang het, kan ons vir jou ‘n kwotasie uitwerk. Wanneer alles bevestig is, word die finale bedrag en bankbesonderhede deurgegee. Stuur asseblief jou bewys van betaling (vir skoene en aflewering) vir my via WhatsApp. Dit neem 10-14 werksdae vir die aflewering. Vellies-groete πŸ‘ž JuanitaπŸ™‹πŸ»‍♀️
    Like
    Love
    4
    0 Comments 0 Shares 17K Views 0 Reviews
  • Plus New
    R550.00
    Available
    https://za.mannatech.com/?account=3618894
    0 Reviews
    “PLUS™ is designed to support the endocrine system and promote overall hormonal balance. Made with natural ingredients like wild yam and plant sterols, it’s suitable for adults over 40 and is gluten-free, dairy-free, vegan-friendly, and kosher. Take 1 caplet three times daily.”
    “PLUS™ is designed to support the endocrine system and promote overall hormonal balance. Made with natural ingredients like wild yam and plant sterols, it’s suitable for adults over 40 and is gluten-free, dairy-free, vegan-friendly, and kosher. Take 1 caplet three times daily.”
    Love
    9
    1 Comments 0 Shares 10K Views 0 Reviews
  • Ek sit nou en kyk na my uitgawes die laaste paar maande en eerlikwaar, dit maak nie meer sin nie. Alles gaan op – kos, petrol, elektrisiteit, huur – maar my salaris bly basies dieselfde. Jy werk harder, jy probeer meer doen, maar aan die einde van die maand voel dit nogsteeds of jy agter raak.

    So my vraag is eenvoudig: waar gaan al die geld heen?

    As alles duurder raak, beteken dit mos iemand maak meer geld iewers. Maar dit is beslis nie die gewone werkende mense nie. Ons sien dit nie in ons sakke nie. Ons sien dit net in hoe ons al hoe meer moet sny en probeer uitwerk hoe om klaar te kom.

    Mens begin wonder of die hele stelsel nog werk vir die mense wat elke dag opstaan en eerlik werk. Want tans voel dit net of ons harder en harder druk, maar niks beweeg vorentoe nie.

    Is dit net ek wat so voel, of sien ander dit ook?
    Ek sit nou en kyk na my uitgawes die laaste paar maande en eerlikwaar, dit maak nie meer sin nie. Alles gaan op – kos, petrol, elektrisiteit, huur – maar my salaris bly basies dieselfde. Jy werk harder, jy probeer meer doen, maar aan die einde van die maand voel dit nogsteeds of jy agter raak. So my vraag is eenvoudig: waar gaan al die geld heen? As alles duurder raak, beteken dit mos iemand maak meer geld iewers. Maar dit is beslis nie die gewone werkende mense nie. Ons sien dit nie in ons sakke nie. Ons sien dit net in hoe ons al hoe meer moet sny en probeer uitwerk hoe om klaar te kom. Mens begin wonder of die hele stelsel nog werk vir die mense wat elke dag opstaan en eerlik werk. Want tans voel dit net of ons harder en harder druk, maar niks beweeg vorentoe nie. Is dit net ek wat so voel, of sien ander dit ook?
    Love
    Like
    6
    0 Comments 0 Shares 13K Views 0 Reviews
  • πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
    GRATIS KLAS
    Vanaand 7 uur

    Hoe verdien jy dollars aanlyn sonder risiko?
    Andre Oelofse is 'n besigheidsman van Bloemfontein wat hierdie manier van geld maak beproef het,
    dit is:
    πŸ’‘weeklikse kontantvloei in jou eie bankrekening,
    πŸ’‘dis 'n stelsel met 'n website wat 24/7 kan werk,
    πŸ’‘dis 'n kostelose outomatiese sisteem wat vir jou 'n databasis bou van jou kliente,
    πŸ’‘'n sisteem wat jou produk aflewer aan jou klient binne sekondes
    πŸ’‘dis bemarking op platforms wat gratis is
    πŸ’‘dis 'n 2 ure werksdag wat jou vry maak om meer tyd met jou familie te spandeer
    en nou verdien jy dollars sonder enige risiko weekliks, of selfs daagliks as jy wil!
    Kom kuier saam met ons Donderdag aand 7 uur en nooi gerus die familie
    Kliek met op die link
    πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡
    πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯ GRATIS KLAS Vanaand 7 uur Hoe verdien jy dollars aanlyn sonder risiko? Andre Oelofse is 'n besigheidsman van Bloemfontein wat hierdie manier van geld maak beproef het, dit is: πŸ’‘weeklikse kontantvloei in jou eie bankrekening, πŸ’‘dis 'n stelsel met 'n website wat 24/7 kan werk, πŸ’‘dis 'n kostelose outomatiese sisteem wat vir jou 'n databasis bou van jou kliente, πŸ’‘'n sisteem wat jou produk aflewer aan jou klient binne sekondes πŸ’‘dis bemarking op platforms wat gratis is πŸ’‘dis 'n 2 ure werksdag wat jou vry maak om meer tyd met jou familie te spandeer en nou verdien jy dollars sonder enige risiko weekliks, of selfs daagliks as jy wil! Kom kuier saam met ons Donderdag aand 7 uur en nooi gerus die familie Kliek met op die link πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡
    Like
    7
    0 Comments 0 Shares 11K Views 0 0 Reviews
  • So bou ons die mooiste herinneringe, want elke oomlik is kosbaar.
    So bou ons die mooiste herinneringe, want elke oomlik is kosbaar.
    Like
    2
    0 Comments 0 Shares 397 Views 1 0 Reviews
  • My liewe dogter,

    Vandag vier ons jou 18de verjaardag – wat ’n ongelooflike mylpaal. Dit voel soos gister toe jy nog klein was, en nou staan jy hier as ’n jong volwasse vrou met jou hele toekoms voor jou. Jy het so vinnig grootgeword.

    Ons wens vir jou die mooiste verjaardag toe, vol vreugde, lag en liefde. Mag die jaar wat voorlê gevul wees met nuwe geleenthede, wysheid, drome wat waar word en mense wat jou waardeer vir wie jy is.

    Onthou altyd om jouself te bly, om sterk te staan in wie jy is, en om jou hart sag te hou. En maak nie saak hoe oud jy word nie – onthou hoe dit voel om jonk van gees te bly. Daardie lig en spontaniteit in jou is kosbaar. Moet dit nooit verloor nie.

    Ons is ongelooflik trots op jou en dankbaar om jou ouers te wees.

    Gelukkige 18de verjaarsdag, my liefste. Jou toekoms is helder.
    My liewe dogter, Vandag vier ons jou 18de verjaardag – wat ’n ongelooflike mylpaal. Dit voel soos gister toe jy nog klein was, en nou staan jy hier as ’n jong volwasse vrou met jou hele toekoms voor jou. Jy het so vinnig grootgeword. Ons wens vir jou die mooiste verjaardag toe, vol vreugde, lag en liefde. Mag die jaar wat voorlê gevul wees met nuwe geleenthede, wysheid, drome wat waar word en mense wat jou waardeer vir wie jy is. Onthou altyd om jouself te bly, om sterk te staan in wie jy is, en om jou hart sag te hou. En maak nie saak hoe oud jy word nie – onthou hoe dit voel om jonk van gees te bly. Daardie lig en spontaniteit in jou is kosbaar. Moet dit nooit verloor nie. Ons is ongelooflik trots op jou en dankbaar om jou ouers te wees. Gelukkige 18de verjaarsdag, my liefste. Jou toekoms is helder.
    Like
    Love
    Yay
    5
    0 Comments 0 Shares 5K Views 0 Reviews
  • Wenke in en om die Huis

    Wees versigtig wanneer jy kos kook, die kombuis is n algemene plek vir brandwonde.

    Hou die potte se handvatsels na agter toe gedraai, weg van waar dit gegryp of van die stoof afgestamp kan word.

    Hou klein kindertjies weg wanneer jy die stoof of ander warm toestelle gebruik, en leer hulle van jongs af van die gevare van warm stowe, ketels en ander elektriese toestelle.
    Wenke in en om die Huis Wees versigtig wanneer jy kos kook, die kombuis is n algemene plek vir brandwonde. Hou die potte se handvatsels na agter toe gedraai, weg van waar dit gegryp of van die stoof afgestamp kan word. Hou klein kindertjies weg wanneer jy die stoof of ander warm toestelle gebruik, en leer hulle van jongs af van die gevare van warm stowe, ketels en ander elektriese toestelle.
    Like
    2
    0 Comments 0 Shares 8K Views 0 Reviews
  • Die vraag wat ons almal eintlik moet vra:

    Waar is ons mense?

    Waar is die trots, die ondersteuning, die saamstaan wat Suid-Afrika nog altyd sterk gemaak het?

    Hoekom is soveel van ons op buitelandse platforms wat niks terugploeg in ons gemeenskappe nie – terwyl daar ’n trotse, plaaslike Suid-Afrikaanse platform is wat vir ons mense, ons besighede en ons toekoms gebou is?

    Wat gaan dit jou kos om Suid-Afrika te ondersteun?

    πŸ‘‰ Nie jou identiteit nie.
    πŸ‘‰ Nie jou stem nie.
    πŸ‘‰ Nie jou geld nie.

    Dit vra net ’n bietjie trots, ’n bietjie lojaliteit, en die besluit om te sê:

    “Ek kies om my mense te ondersteun.”

    Elke Suid-Afrikaanse gebruiker wat aansluit,
    elke plaaslike besigheid wat sigbaarheid kry,
    elke gesprek wat hier plaasvind —
    bou weer aan ons eie ekonomie, ons eie netwerk, ons eie toekoms.

    Hierdie platform is nie net nog ’n sosiale netwerk nie.
    Dit is ’n tuiste.
    ’n Plek waar Suid-Afrikaners mekaar kan vind, ondersteun en laat groei.

    As ons mekaar nie ondersteun nie — wie gaan?

    Kom huis toe.
    Sluit aan.
    Nooi jou vriende, jou familie, jou besigheid.

    πŸ‡ΏπŸ‡¦ Suid-Afrika is sterker wanneer Suid-Afrikaners saamstaan.

    #MySA
    Die vraag wat ons almal eintlik moet vra: Waar is ons mense? Waar is die trots, die ondersteuning, die saamstaan wat Suid-Afrika nog altyd sterk gemaak het? Hoekom is soveel van ons op buitelandse platforms wat niks terugploeg in ons gemeenskappe nie – terwyl daar ’n trotse, plaaslike Suid-Afrikaanse platform is wat vir ons mense, ons besighede en ons toekoms gebou is? Wat gaan dit jou kos om Suid-Afrika te ondersteun? πŸ‘‰ Nie jou identiteit nie. πŸ‘‰ Nie jou stem nie. πŸ‘‰ Nie jou geld nie. Dit vra net ’n bietjie trots, ’n bietjie lojaliteit, en die besluit om te sê: “Ek kies om my mense te ondersteun.” Elke Suid-Afrikaanse gebruiker wat aansluit, elke plaaslike besigheid wat sigbaarheid kry, elke gesprek wat hier plaasvind — bou weer aan ons eie ekonomie, ons eie netwerk, ons eie toekoms. Hierdie platform is nie net nog ’n sosiale netwerk nie. Dit is ’n tuiste. ’n Plek waar Suid-Afrikaners mekaar kan vind, ondersteun en laat groei. As ons mekaar nie ondersteun nie — wie gaan? Kom huis toe. Sluit aan. Nooi jou vriende, jou familie, jou besigheid. πŸ‡ΏπŸ‡¦ Suid-Afrika is sterker wanneer Suid-Afrikaners saamstaan. #MySA
    Like
    Love
    Yay
    18
    3 Comments 0 Shares 9K Views 0 Reviews
More Results
MySA - South Africa https://mysa.social