Vir lank het ek nie geweet hoe my lewe gaan loop nie, maar eintlik weet niemand nie.
Nooit het ek gedink ek sal die kans kry om geld van my foon af te verdien nie.
Gewoonlik as ek die videos sien scroll ek net verby want dis te goed om waar te wees.
Totdat ek n kans gevat het en gesien het hoe baie die normale mense verdien en hoe hulle n sukses bou.
Digitale bemarking gaan nie net oor die geld nie, ja jy kry baie geld, maar jy as persoon groei, jy kyk anders Na die lewe, jy geniet dit om aan jou besigheid te werk, jou hele mindset verander totaal.
Nooit het ek gedink ek gaan my eie besigheid he nie, maar nou het ek.
Alhoewel ek nog nuut is en nog leer en groei weet ek, ek gaan ook nog groot suksesse bereik soos die mense wat al reeds daar is.
En ja hulle het ook van nul begin - hulle het ook nie geld gehad nie, hulle was ook te bang, hulle was ook te skaam - maar hulle en ek het besluit dat genoeg is genoeg en daar n verandering kan plaasvind.
As hulle en ek dit kan doen, hoekom kan jy nie.
Comment LEER as jy wil leer hoe ons dit reg kry.
#canva #PassiveIncome #OnlineBusiness #WorkFromHome #creatorssearchinsights