Wanneer die dag donker raak,
en reënweer teen die vensters fluister winde om die hoeke van huise en geboue teister
en ’n bewolkte hemel stadig oor die wêreld trek,
is daar steeds iets besonders om raak te sien.
Dis dae vir warm pannekoek in die kombuis,
vir ’n stomende bak sop tussen jou hande,
vir saamkuier, rus en luister
na die sagte ritme van die reën.
En dan, soms sonder waarskuwing,
breek die sonskyn deur die wolke,
goud en helder, dalk n reënboog
asof die hemel self wil sê:
"Geen grys dag duur vir altyd nie."
Maar miskien hoef ons nie altyd
vir die son te wag om die mooi raak te sien nie.
Want reën voed die aarde,
wolke bring rus,
donkerte laat lig helderder skyn,
en sonskyn laat alles weer groei.
So is die lewe ook...
soms donker, soms diep,
soms bewolk en soms is daar storms en reën,
en dan is daar weer goue, helder sonskyndae
Elke dag dra iets kosbaars saam...
’n rede om te groei,
’n oomblik om dankbaar te wees,
en altyd iets besonders
om te onthou en raak te sien.