MySA - South Africa Social Network
Wenke in en om die Huis

Wanneer jy begin met huis skoonmaak, stof eers deeglik af, en stofsuig daarna.

Die stof gaan lê soos jy afstof en word dan opgesuig met die stofsuier.

Om dit anders om te doen gaan n mors van tyd wees
Like
Love
6
8.5K Views
© 2026 MySA - South Africa Social Network