Wenke in en om die Huis
Stofsuig jou matras en beddegoed gereeld om ontslae te raak van stofmyte wat floreer op dooie menslike en dierlike velselle.
Stofmyte is 'n groot oorsaak van allergieë, soos loopneus, hoes, geïrriteerde oë, en kan erge asma en ekseem veroorsaak.