Wenke in en om die Huis
Velroom
Maak jou eie velroom deur 1 teelepel Tissue olie wat reeds Argan olie en Vitamien E olie bevat, te meng met 125ml Aqueous room. Jy kan ook enige ander tissue olie gebruik. Moenie aan jou gesig smeer nie, gebruik oor die res van jou lyf, na n warm bad of stort. Wend in sirkelbewegings aan en vryf goed in.

3.6K Views