MySA - South Africa Social Network
Wenke in en om die Huis

Asyn vir Vloere

Gooi n koppie wit asyn, n halwe koppie koeksoda n teelepel sunlight opwasmiddel en 5 druppels lemon grass essentiële olie in 5 liter warm water om jou vloere te was. Maak die vloere lekker skoon en ruik ook heerlik vars.
Love
1
1.7K Views
© 2026 MySA - South Africa Social Network