MySA - South Africa Social Network
Wenke in en om die huis

Sny n gat onderin n swart vullissak en trek die sak oor die kop van iemand wie se hare jy gaan sny of kleur. Dit keer dat van die lokke hare wat afgesny word aan die persoon se klere vassit en dit beskerm die persoon se klere teen die haarkleur. Die sak kan n paar keer oor gebruik word.
Like
Love
5
6.5K Views
© 2026 MySA - South Africa Social Network