Goeie kos bly die hartjie van die Suid-Afrikaner.

Die man agter “Die Ou se Kos” hier in Brackenfell se wêreld is Gert Visser – ’n boereman met ’n hart van goud.

Jy kry hom elke Saterdag voor Heidekoppie Gemeente, waar sy rooster vuur en geurige disse mense bymekaar bring. Sy pork skirt rol is ’n wenner, en as jy lus is vir ’n boerie, weet jy jy gaan reg gevoer word.
Goeie kos bly die hartjie van die Suid-Afrikaner. Die man agter “Die Ou se Kos” hier in Brackenfell se wêreld is Gert Visser – ’n boereman met ’n hart van goud. Jy kry hom elke Saterdag voor Heidekoppie Gemeente, waar sy rooster vuur en geurige disse mense bymekaar bring. Sy pork skirt rol is ’n wenner, en as jy lus is vir ’n boerie, weet jy jy gaan reg gevoer word.
Like
Love
11
0 Comments 0 Shares 3K Views 1 Reviews
MySA - South Africa https://mysa.social