MySA - South Africa Social Network
Ek gaan vandag lekker sop maak, in die bed klim, n movie kyk en niks meer doen nie.

My liggaam is moeg met die verkoue en dink dis tyd om te recharge en kragte op te bou.

Netflix, sien jou amper

#Netflix
#Verkoue
Like
Love
23
855 Views
© 2026 MySA - South Africa Social Network