"Ek het nie geld nie..."
is iets wat ek altyd hoor as ek met kliente praat...


Ek het dit ook altyd gese, toe dink ek vir myself ja ek het nie nou geld nie,maar as ek niks verander nie gaan ek eweskielik meer geld he oor 6 maande? my antwoord was nee....


Die waarheid is mense wil net nie in hulself en hul toekoms invest nie, want dalk dink jy dit gaan nie werk nie, of dat jy dit nie sal kan doen nie.


Maar as jy die werk en moeite insit wat nodig is sal jy dit kan doen.


Niemand het geweet wat om te doen voordat hulle begin het nie en niemand het geweet wat die uitkoms gaan wees nie...


Maar hulle het n kans gevat, geleer, geinterpreteer, en resultate gesien.


Moet nie dat geld jou terughou van iets wat jou lewe kan verander nie.


Comment 🩵REG🩵as jy reg is om jou eerste stap te neem....#jongvolwassene #werkvanhuisaf #aanlynbesigheid #DigitalMarketing #digitaleprodukte
"Ek het nie geld nie..." is iets wat ek altyd hoor as ek met kliente praat... Ek het dit ook altyd gese, toe dink ek vir myself ja ek het nie nou geld nie,maar as ek niks verander nie gaan ek eweskielik meer geld he oor 6 maande? my antwoord was nee.... Die waarheid is mense wil net nie in hulself en hul toekoms invest nie, want dalk dink jy dit gaan nie werk nie, of dat jy dit nie sal kan doen nie. Maar as jy die werk en moeite insit wat nodig is sal jy dit kan doen. Niemand het geweet wat om te doen voordat hulle begin het nie en niemand het geweet wat die uitkoms gaan wees nie... Maar hulle het n kans gevat, geleer, geinterpreteer, en resultate gesien. Moet nie dat geld jou terughou van iets wat jou lewe kan verander nie. Comment 🩵REG🩵as jy reg is om jou eerste stap te neem....#jongvolwassene #werkvanhuisaf #aanlynbesigheid #DigitalMarketing #digitaleprodukte
0 Comments 0 Shares 10 Views 0 Reviews
MySA - South Africa Social Network https://mysa.social