Sekelmaan:
Deur Elsa van Effrink


Tussen donkerte en lig
Hang daar n swaar gewig
Op die drimpel van verdwyn
Maar voel jy steeds die pyn


Alles le op n weegskaal
Jy kan maklik verdwaal
Wend jou oe na dai kant
Want links is als verbrand


Kyk diep binne jou hart
Sonder om jouself te verhard
Lig en donker verskaf altwee pyn
Maar tog kan laat verdwyn


Laat jou voete swaai
In die nag se lawaai
Op die sekelmaan
In jou eie wentelbaan
Sekelmaan: Deur Elsa van Effrink Tussen donkerte en lig Hang daar n swaar gewig Op die drimpel van verdwyn Maar voel jy steeds die pyn Alles le op n weegskaal Jy kan maklik verdwaal Wend jou oe na dai kant Want links is als verbrand Kyk diep binne jou hart Sonder om jouself te verhard Lig en donker verskaf altwee pyn Maar tog kan laat verdwyn Laat jou voete swaai In die nag se lawaai Op die sekelmaan In jou eie wentelbaan
Like
Love
4
0 Comments 0 Shares 4K Views 0 Reviews
MySA - South Africa https://mysa.social