Dis n lekker, koel oggend met die son wat so stuk-stuk deurdruk om sy verskeining te maak.
Sy strale val hier-en-daar op dele en verhelder alles.
Hy dwing jou om wakker te word!
Die voels se sagte, tog deurdringende gechirp ontwaak die natuur.
Geseend is ek en jy!
Dis n lekker, koel oggend met die son wat so stuk-stuk deurdruk om sy verskeining te maak. Sy strale val hier-en-daar op dele en verhelder alles. Hy dwing jou om wakker te word! Die voels se sagte, tog deurdringende gechirp ontwaak die natuur. Geseend is ek en jy!
Love
3
0 Comments 0 Shares 1K Views 0 Reviews
MySA - South Africa https://mysa.social