MySA - South Africa Social Network
Mila is 9 Jan 2018 gebore, sy het baie gesukkel met sinus, so dat dit blou word onder haar ogies. Ek kon nie by die huis bly nie, dus moes Mila dagsorg toe gaan, en later kleuterskool. As daar n kiem in die lug was, het sy baie siek geword, ons was in die eerste jaar meer by die dokter en hospitaal as by die skool. Ekt meeste van die ander immune boosters op die mark gebruik maar niks kon haar gesond hou nie.

Toe sy 2 jaar oud word het ek die eerste keer van MANNABEARS gehoor, ekt gedink oor dit n natuurlike produk is, is dit gesonder vir haar om te gee.
Na die eerste 3 weke was die sinusse baie beter, en syt nie meer kort kort siek geword nie.

Ekt een maand vergeet om te bestel, en Mila het longontsteking gekry, dat ons weer moes hospitaal toe, die week daarna het haar bere afgelaai en binne n week was Mila weer gesond.

Nou gaan ek NOOIT sonder MANNABEARS nie, en as ek sien daai neusie begin loop gee ek Immunostart by vir 3 dae, en als is op n einde.

Dankie Mannatech. Julle produkte is die BESTE!
Love
Like
17
10.4K Views
© 2026 MySA - South Africa Social Network