Wenke in en om die Huis

Wees versigtig wanneer jy kos kook, die kombuis is n algemene plek vir brandwonde.

Hou die potte se handvatsels na agter toe gedraai, weg van waar dit gegryp of van die stoof afgestamp kan word.

Hou klein kindertjies weg wanneer jy die stoof of ander warm toestelle gebruik, en leer hulle van jongs af van die gevare van warm stowe, ketels en ander elektriese toestelle.
Wenke in en om die Huis Wees versigtig wanneer jy kos kook, die kombuis is n algemene plek vir brandwonde. Hou die potte se handvatsels na agter toe gedraai, weg van waar dit gegryp of van die stoof afgestamp kan word. Hou klein kindertjies weg wanneer jy die stoof of ander warm toestelle gebruik, en leer hulle van jongs af van die gevare van warm stowe, ketels en ander elektriese toestelle.
Like
2
0 Comments 0 Shares 8K Views 0 Reviews
MySA - South Africa https://mysa.social