Professionele Akriel Naels Deur Elché's Nails
Professionele Akriel Naels Deur Elché's Nails
Waar styl, kwaliteit en ervaring bymekaar kom.

Met meer as 20 jaar ondervinding bied Elché’s Nails professionele en hoëgehalte naeldienste in Sinoville. Ons spesialiseer in:

πŸ’… Akriel Naels
πŸ’Ž Gel Naels
🌸 Polygel

Elke stel word met sorg, presisie en ’n passie vir perfeksie gedoen — want jou naels is jou kroon.

Ons fokus is om vir elke kliënt ’n luukse, langdurige en glam voorkoms te gee, met ’n twee-week waarborg op kwaliteit.

πŸ“ Geleë in Sinoville
πŸ“ž Bespreek vandag jou afspraak en ervaar die verskil.

Vir die uiteindelike Glam Goddess voorkoms — Elché’s Nails
  • PBID: 0249000200001303
  • 184 people like this
  • 20 Posts
  • 75 Photos
  • 1 Videos
  • 1 Reviews 5.0
  • Local Business
  • Elché's nails
  • 0832823217
  • 391 Babiana Street, Sinoville, Pretoria, South Africa
Info
  • Email Address
    elsa.evn@gmail.com
Search
Recent Updates
More Stories
MySA - South Africa https://mysa.social