Reels
Rickus Swanepoel
Verified User
I need to remember this!
Note to future me!
23
0
0
Market Pro
Verified Page
Jy hoef nie gereed te voel nie.

Jy moet net bereid wees om iets nuuts te leer.

Comment DMS #finansiëlevryheid #werkvanhuisaf#aanlynbesigheid #digitaleprodukte #passieweinkomste
2
0
0
Market Pro
Verified Page
1
0
0
4 The Best
Verified Page
Bestel nou vir Kersfees!!!
Kleurvolle resepte en braaiboekies
Eksklusief vir jong kokke
Kies tussen:
1.Afrikaans of Engelse weergawes
2.Pdf of Glansblad
2a.Pdf-R150 (my voorblad)
2b.Pdf-R180 (ontwerp voorblad met foto van jou keuse)
2a.Glansblad-R200 (my voorblad)
2b.Glansblad-R250 (ontwerp voorblad met foto van jou keuse)
0824400589
3
0
0
Market Pro
Verified Page
Die grootste rede waarom ek my aanlyn besigheid bou is sodat ek vir myself n toekoms met vryheid kan skep.
🩵Om saam my familie te gaan kuier
🩵Om my tyd te geniet
🩵Om elke oomblik te onthou
🩵Om op my eie terme te werk.

Sonder dat ek vir toestemming moet vra.
Sonder om verlof te neem.
Sonder om skuldig te voel.

Ek bou vir my n besigheid wat ek van enige tyd en enige plek n inkomste kan genereer.

Geld sal altyd terugkom, maar tyd staan nooit stil vir jou nie.
#jongvolwassene #werkvanhuisaf #aanlynbesigheid #passieweinkomste #digitalmarketing
2
0
0
Market Pro
Verified Page
Hulle het vir ons gesê sukses lyk net op een manier.
Werk.
Wag.
Herhaal.

Vir sommige mense is 'n tradisionele werk die regte keuse.

Vir ander bied die bou van 'n aanlynbesigheid of die skep van digitale produkte 'n ander roete.

Ek het besluit om daardie tweede opsie te verken—en dit het my denke oor tyd, inkomste en geleenthede heeltemal verander. 👇

Comment VERANDER as meer wil leer oor hoe om inkomste aanlyn te genereer. #passieweinkomste #digitaleprodukte #aanlynbesigheid #werkvanhuisaf #finansiëlevryheid
1
0
0
Market Pro
Verified Page
2
0
0
Market Pro
Verified Page
Wil jy met jou aanlyn besigheid begin maar jy het GEEN idee hoe om te begin nie.

1. Affiliate marketing
2.Verkoop n diens.
3.Create jou eie produkte.

Lizelle verduidelik presies hoe jy n aanlyn besigheid kan begin.

Comment MASTERCLASS vir die replay.

#DigitalMarketing #passieweinkomste #aanlynbesigheid #werkvanhuisaf #jongvolwassene
1
0
0
Market Pro
Verified Page
✨

Moenie toelaat dat jou ouderdom, jou verlede of ander mense se opinies jou keer om groter te droom nie. ❤️

Dit maak nie saak of jy 20, 40, 50 of 60 is nie — jy het steeds die geleentheid om iets nuuts te begin, jouself te ontwikkel en die lewe te bou waarvan jy droom. 🌸

🌱 Jou storie is nog nie verby nie.
💫 Jou drome is steeds geldig.
🔥 En dit is nooit te laat om die eerste tree te gee nie.

Dalk is vandag juis die dag waarop jy besluit om weer in jouself te glo en vir daardie droom te begin werk!

Moenie wag vir die perfekte tyd nie. Begin waar jy is, met wat jy het. 🤍

💬 Is jy bereid om nuwe vaardigheide aan te leer?

Comment LEER en ek stuur vir jou my free guide.

#NuweDrome #Doelwitte #NooitTeLaatNie #GloInJouself #NuweBegin
2
0
0